Teken in





Wagwoord vergeet?
SA en NS Nuus
Beeld Beeld RSS feed
Klofie-foto's was 'banaal'

As hulle in sý skool was, sou hy aanbeveel het hulle moet geskors word.

Rowers skiet ma van twee dood ná biduur

'n Vroulike sendeling is deur rowers agter haar kar se stuurwiel in die voorkop geskiet nadat sy met haar dogtertjies wou vlug en in 'n boom vasgery het.

Skurke jaag met motor uit handelaar

Rowers het met 'n splinternuwe Volkswagen Golf van die handelaar se vloer af deur 'n glasvenster van die vertoonlokaal gejaag en met dié voertuig weggekom.

Leeuwyfie val veldwagter aan

'n Veldwagter van die Krugerwildtuin is op 'n staptoer voor agt gaste deur 'n verwoede leeuwyfie aangeval.

Lekota se lyfwag in Pta beroof

Mnr. Mosiuoa Lekota se lyfwag is in Pretoria ontvoer en beroof.

Bok-wapen bly, sê ANC

Die ANC het mnr. Butana Komphela kortgevat en beklemtoon die Springbok-embleem gaan nêrens heen nie.

Verdagte dalk by nog moorde betrek

Die man wat weens die moord op 'n diensbestuurder van die Qatar-lugdiens in 2006 in die hof verskyn het, word nog nie met die moordaanval op die N1 by Johannesburg verbind nie.

Rommel en rotte = sonde met die bure

Rotte, sandhope, derduisende sakke en plastiek- en glasbottels wat tot by die dak opgestapel is.

Krige-niggie 'laggende self' 6 dae voor dood

Die foto is skaars ses dae voor haar dood geneem, maar dit is 'n toonbeeld van lewensvreugde.

Honderde visvrektes in meer is 'n 'tragedie'

Honderde reuse-karp van moontlik tot 15 kg, asook moddervis, het die afgelope week in die Bedworth-parkmeer, langs die Vaal University of Technology gevrek.

New Zealand Herald - National Latest Content for National
Govt offers banks total cover on all retail deposits

The Government is offering to guarantee all retail bank deposits, Finance Minister Michael Cullen said today. Dr Cullen said he would use his powers under the Public Finance Act to introduce an opt-in retail deposit guarantee scheme. "The...

Emigration stats give NZ thumbs up

Clean and green, with short drives to work, stunning views and cheap housing - New Zealand has been getting a glowing airing in Australia this week after an immigration report saying Aussies are heading here to live. For decades...

Studio webcams to broadcast radio hosts online

People listening to the radio through the internet are now able to watch hosts in action after the introduction of studio webcams by Newstalk ZB. The station today announced the launch of webcam broadcasts of The Paul Holmes Breakfast...

Rotorua keen to take part in 'Top Town'

Rotorua has put its hand up to be involved in the return of iconic television show Top Town and the city's mayor is now looking for team-mates. The show, which ran from 1976 to 1990, is set to return to our television screens...

Government trumpets success in health

The government is trumpeting its successes in health, as Labour prepares for its official campaign launch in Auckland today. Health Minister David Cunliffe says highlights include progress on key strategies such as immunisation...

Man stabbed in Invercargill

A 26-year-old was stabbed up to five times in the torso outside a 21st birthday party in Invercargill early this morning. Senior Sergeant Richard McPhail said emergency services were called to the party at the Marist rugby clubrooms...

Labour and National launch campaigns

The election campaign moves into its final four weeks today, with four parties formally launching their campaigns in Auckland. Labour and National have booked the big venues, with Labour at the Town Hall and National at the SKYCITY...

Nine injured as van ploughs into cattle

A van carrying nine people from Timaru to Dunedin for a stag party early this morning ploughed into a small herd of cattle which had wandered onto a road, injuring all the occupants. Dunedin police Senior Sergeant Brian Benn said...

Crowd dispersed by police in Palmerston North

There have been ugly scenes on the streets of Palmerston North overnight, as police came under fire from bottle-throwing youths. Fifteen police donned riot gear to deal with a crowd of youths which swelled to around 150. They...

Two dairy attacks investigated

Police are investigating incidents at two dairies on Saturday night. The owner of a Four Square store is in Palmerston North Hospital after several people entered the Langley Avenue shop in Milson at 6.30 in the evening. The...

Welkom op ons webwerf
Sondag, 13 Junie 2004

Ek en Pieter en ons drie seuns is trotse Suid-Afrikaanse Kiwi’s wat ons in 2001 in The Land of the Long White Cloud kom vestig het. Ons woon in Orewa,so 35 kilometer noord van Auckland. Orewa is loshande die mooiste plek op hierdie eiland, maak nie saak van watter kant af jy die stranddorpie binnekom nie, oral groet ‘n asemrowende prentjie jou.

Met die totstandkoming van hierdie webwerf, het ‘n jarelange droom uiteindelik waar geword. Ons groot liefdes is baie nou verweef in Afrikakiwi - myne vir skryf en Pieter s’n vir inligting tegnologie.

Voordat julle saam met ons begin kuier, wil ek eers vir ieder en elk waarsku dat ons werf nie bedoel is vir sensitiewe lesers of mense wat hulle mes in het vir immigrante nie. Ek het ook ‘n broertjie dood aan immigrante, maar aan die soort wat met al hul bagasie trek en dan weer hul geboorteland in die kleine hier in die vreemde wil kom bou. Ek glo as jy in Rome is, maak jy soos die Romeine maak. Ons woon nou in Nieu-Seeland - ‘n baie suksesvolle eerstewêreldland en moet ons maak soos die Kiwi’s maak. Die menings wat ek in hierdie webwerf uitspreek, is MY EIE.

Ons hoop julle gaan heerlik  hier op ons werf baljaar- hier is ‘n ietsie van alles. Antjie se Pen bevat al my briewe van die afgelope vyf en 'n half  jaar en jy is welkom om deel van die rubriek te word. Ons foto-album sal jou ‘n kykie in die lewe van ons gesin, familie, vriende en die prag van Nieu-Seeland gee. Voornemende immigrante kan gaan aanklop by ons Immigrasie-blad en sommer ook loer na Kiwi-maniere om kennis te maak met die Kiwi’s se doen en late. En moenie Kiwiana misloop nie.

Teken gerus ons besoekersboek as julle klaar rondgeloer het. Ons verwelkom alle kommentaar.

Val weg en geniet dit...

Laaste opdatering ( Maandag, 29 Januarie 2007 )
 
Ontwerp deur webmeester AFRIKAKIWI.com
Zovirax